Kontak Ons

Ouers, voogde en belangstellendes is altyd welkom om met ons in verbinding te tree.

Besonderhede

Adres
5 Wessels Straat, Trompsburg, 9913
Telefoon
+27 51 713 0150
Sel
+27 79 869 0274
E-pos
admin@trompieprim.co.za
Kantoorure
Maandae – Donderdae: 07:30 – 14:00
Vrydae: 07:45 – 13:00
Kommunikasietye (WhatsApp)
Maandae tot Vrydae, 13:00 — 18:00
Skoolhoof
Henro van der Westhuizen
Sekretaresse
Tania van der Linde

Bel die kantoor

Stuur 'n navraag

Die vorm open u e-posprogram na admin@trompieprim.co.za. U kan ook direk e-pos of bel.

Skoolfonds

Trompsburg Primêre Skool hef maandelikse skoolfonds oor 10 maande. Die bedrag word aan die einde van elke jaar hersien en met ouers gekommunikeer. Indien u voor einde Februarie vooruit betaal, kry u korting op u skoolfonds.

Bankbesonderhede

Trompsburg Primêre Skool

ABSA Tjekrekening

Rekeningnommer: 2730740010

Takkode: 632005

Verwysing: (Kind se naam) + (Waarvoor) — gebruik asseblief altyd die korrekte verwysing.

Jou Trompie Gids

Laai die volledige ouergids af vir skooltye, kleredrag, buitemuurs, gedragskode en meer.

Laai die gids af (PDF)

Kaart